1957 Die Stem van Suid-Afrika word die amptelike volkslied van Suid-Afrika. Die eerste drie verse is in 1918 deur CJ Langenhoven geskryf. Hy het ook die aanvanklike melodie gekomponeer. ML de Villiers het in 1921 die finale toonsetting gedoen. In 1994 het Nelson Mandela voorgestel dat ’n hersiene weergawe van Die Stem van Suid-Afrika en …
↧