Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Linda du Plessis

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Skrywers en digters met woordskilderye Ons is sprekers deur woorde op papier gedagtes wat ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ink se derde Skryfkompetisie

Daar is ‘n eerste plek in die gedigte- asook ‘n eerste plek in die verhale-afdeling. Daar is ook twee tweede-prys, een vir die digters en een vir die skrywers en ‘n kontantprys vir die derde plek in...

View Article


Gedigte van Marinda Badenhorst

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Onbekend Op        af            op                 af golwe spoel oor en oor hoog … laag …...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Damiam Vincent Henry

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Damiam Vincent Henry Destyds Ons was gewees: destyds, maar alles het verander, vir opstaan vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krap uit die see

Krap uit die see is die tweede bundel van die jong digter Fourie Botha. Soos sy debuutbundel Donkerkamer, wat op die kortlys vir die 2013 Ingrid Jonkerprys was, sluit Krap uit die see aan by die debat...

View Article


Gedigte van Chélaine de Wet

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Verwyt Verlig, verleë, verlore Diep binne my lê jou spore Al langs die kuslyn Soos die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Alexander Carte

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Een voet oppie grond As jy tuis voel in jou vals hoekie – na ’n vaal muur staar. As jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Tania Olsson

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   charlotte die straat is stil dis sondag en verpleegsters dra die mense op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radbraak

RadbraakRadbraak is Jolyn Phillips, kortverhaalskrywer van Tjieng tjang tjerries, se digdebuut in Afrikaans. In dié digbundel verbrokkel sy taal, draai sy rug op haar vel-taal, pleeg sy ‘radbraak’ op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oranjemund, middelpunt van kuns en kultuur

Daar is tans ’n poging om Oranjemund ’n kuns en kulturele Mekka te maak. Die rustige dorpie is uniek met die Namib-woestyn se duine in die weste, die Atlantiese Oseaan in die ooste, die Sperrgebiet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Rowena Koopman

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   My perspective My perspective staan soes dié Is ’n platform vi goed en sleg Hoe kan jyrit...

View Article

Gedigte van Gene Crow

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Alles is verby So kyk ons ‘n laaste keer na die lag van die son. Voor die skemer se hande die...

View Article

Wilma Stockenström gehuldig

PEN Afrikaans se bestuur het eenparig besluit om Wilma Stockenström aan te wys as die digter wat vanjaar by die Tuin van Digters gehuldig word. Haar invloedryke, merkwaardige bydrae tot die Afrikaanse...

View Article


Skop oop die koppe

SKOP – Kyk, luister en ervaar bedwelmende beeldspraak – saamgeflans met bekgeveg-digkuns, kletskomedie en fisieke teater. Die gatskoppers is: Sjaka Septembir, wat al beskryf is as die ‘hoerkind van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   ’n nota aan jou . . . mosaïekkatjies met gleufogies – en mosaïekhasies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Splinterster

Splinterster kan as gemengde-media-installasieteater beskryf word. Die titel verwys na die wetenskaplike bewering dat alle mense produkte is van ’n ontploffende ster miljoene jare gelede. Uit daardie...

View Article

Hilda Smits bekroon met Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017

Hilda Smits se debuutdigbundel, Die bome reusagtig soos ons was, is met die Ingrid Jonker-prys vir poësie bekroon. Dié bundel is deur beoordelaars beskryf as “‘n boeiende debuut” wat die by die hoogs...

View Article


Gedigte van Emmarentia Kirsten

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Hoe kan dit wees? Kan naby tog so vêr wees? Kan helder tog so donker wees?...

View Article

Gedigte van Driekie Beetge

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Hartseer As ‘n gebroke huwelik Se ure vinnig verby tik; Wat jou binne soos ys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Alexander Carte

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Sien jy my? Ek wou so graag my lewe deel Sou so graag nederig wou vertel van dinge gedoen en...

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live