Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

Nathan Trantraal gesels met Aswhin Arendse oor Swatland

Die gedigte in Swatland speel grootliks in Malmesbury af en word aangebied in die taal wat deur die bruin gemeenskap gepraat word.

View Article


Hoe vér moet ek reis na Heuningkrans?

deur Philip de Vos

View Article


Gedigte van Babs van der Merwe

Verandering is in die lug

View Article

Nootvat. Kwashaal. Stapel

In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoelde land gedebuteer het, besin Bernard Odendaal oor woordkuns, Afrikaans en die voortbestaan daarvan.

View Article

B&W

deur Sheridan Walter

View Article


Gedigte van Sheridan Walter

knee-bone? yasss queen!

View Article

Sterreval

Na die groot sukses van die eerste digbundel vertoning Warmer voor die Tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend.

View Article

Perron

Poësiefilm deur Marinda du Toit en Tessa Louw.

View Article


Breyten Breytenbach – 82 Jaar Feesviering

n Langtafel-geleentheid ter viering van Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag. 

View Article


woordmakers – Tuin van Digters 2021

Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de...

View Article

Gedigte van Stef

jy sterf so - alleen - bitter jou lyf lê styf en alleen weke ongevind?

View Article

Tiende Tuin van digters

Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de...

View Article

Gedigte van Sonja Etsebeth

In die skadu van die heuwel wil my hart rus vind, daar waar dit donker is, breek dit meer.

View Article


Gedigte van Pieter Goosen

Ek mis jou soms in gesprek as ek wegraak en my vinger ys in my glas rondkrap.

View Article

Gedigtefees in McGregor 2021

Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse fees-kalender, is die Gedigtefees, wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word.

View Article


Gedigte van Corna Badenhorst

Eers is sy vrou weg met die nuwe TV, ja die een met die ekstra groot skerm

View Article

Gedigte van Alexander Carte

Die valleie van wonder en slape grys-glo ek steeds dat U lig sal skyn in n groter dal van dood skaduwee.

View Article


Gedigte van Genevieve Cloete

Baie saggies kom sluip sy nader met haar yskoue hande hou sy my vas Verwelkte herfs verkleurde blare hardloop vining verby en tussen deur my voete

View Article

12 Januarie

Die bekende Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg Jan FE Celliers word gebore.

View Article

Gedigte van PJ Badenhorst

Lente se blou kwyn in my oë

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live