Gedigte van Nokros
hier onder die jongmensboom kom vat die jare aan my, aan my kierie se eelte
View ArticleVlerkvat
Die geneeskrag van skepwerk, handewerk, 'n gehekel van gedagtes wat bruikbaar neerslag vind in daardie doodsmisbruikte woordjie: KUNS
View ArticleWoordfees 2022 Program
Die lente én die chronologiese dagprogram vir die Woordfees in Oktober is hier.
View ArticleValiant en die Oopmond Bende
Oopmond is 'n warm-onder-die-kraag toordery met digkuns en musiek wat alles in lewende lywe op die verhoog ontvou.
View Article29 September
Die Afrikaanse skrywer en digter Jochem van Bruggen word in Nederland gebore.
View ArticleDie Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar
Die Gedigtefees in McGregor het oor die afgelope dekade gevestig geraak as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika.
View ArticleWoordtrofees-benoemings 2022
Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak.
View ArticleWoordtrofees 2022 en die wenners is
Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.
View ArticleGedigte van Sonja Etsebeth
In die skadu van die heuwel wil my hart rus vind, daar waar dit donker is, breek dit meer.
View ArticleMy Hande is my Rande
Splinternuut, en gebaseer op ’n ware gebeurtenis, is My Hande is my Rande - ’n instrumentale vertoning met kraakvars nuwe musiek uit die pen van Rocco de Villiers.
View Article6 Desember
Thomas Edison maak die eerste klankopname. Hy dra “Mary had a little lamb” voor.
View Article28 Desember
Die eerste vlug in Suid-Afrika vind plaas by Oos-Londen toe Albert Kimmerling ’n hoogte van 6 meter bereik.
View Article12 Januarie
Die bekende Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg Jan FE Celliers word gebore.
View Article