Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Viewing all articles
Browse latest Browse all 449

In die grot van die sibille

$
0
0

“Elke gedig is ’n uiting van die sibille.”

Dié woorde deur Sowjet-digter Marina Tswetajewa eggo in Juanita Louw se debuutbundel, In die grot van die sibille, waar digkuns gelykgestel word aan die magiese woord wat deur die mitologiese profetes in haar grot gespreek is. Die leser gaan as ’t ware die grot binne waar klankryke, evokatiewe verse met droomagtige, eksotiese beelde die menslike kondisie belig.

Louw werk met fassinerende stof uit ander kulture wat op prikkelende manier ontgin word.

In die grot van die sibille / Juanita Louw — Queillerie, 25 Julie 2016; sagteband. — ISBN 9780795801235

In die grot van die sibille

In die grot van die sibille

In die grot van die sibille,
Bettie Blom,
7 Oktober 2016.

2


Viewing all articles
Browse latest Browse all 449