Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 449 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die singende hand

Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Elle Warren

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Padkaarte (vir Doreen Spies) hoekom sukkel ons só om ons ritme seisoen in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hammie

In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S. Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte –...

View Article

Tuinverse

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vloeibare middelpunt

Vloeibare middelpuntVloeibare middelpunt is Martjie Bosman se derde digbundel en volg op Toevallige tekens (2010) en Landelik (2003), waarvoor sy met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Susan Smith...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar die oog van stil word

Waar die oog van stil wordWaar die oog van stil word is Ilse van Staden se derde digbundel en is net so keurig afgerond soos haar vorige bundels. Die eerste groep gedigte handel oor die verwerking van...

View Article

#Aardklop Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge

Joan Hambidge word 60 in September 2016. Babette Viljoen en Olga Leonard neem ‘n blitsreis deur 20 bundels en meer as 600 gedigte met toonsettings; vertellings en voorlesings deur Alanka Craffert....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In ’n oomblik

In ’n oomblik, deur Cas VosIn ’n oomblik toon die hand van ’n ervare digter wie se poëtika reeds gevestig is in terme van temas en tegnieke. Die digbundel verteenwoordig ’n voortsetting van dié...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In die grot van die sibille

“Elke gedig is ’n uiting van die sibille.” Dié woorde deur Sowjet-digter Marina Tswetajewa eggo in Juanita Louw se debuutbundel, In die grot van die sibille, waar digkuns gelykgestel word aan die...

View Article


Ek sal sterf en na my vader gaan

Gedig deur Breyten Breytenbach. Toonsetting en musiek Laurinda Hofmeyer. Animasie deur Diek Grobler. Gemaak as deel van Filmverse – ‘n ATKV projek vir die bevordering van animasiekuns en poësie in...

View Article

Klein Cardo

“Klein Cardo”, ‘n gedig deur Ronelda S Kamfer. Ontwerp en animasie deur Diek Grobler.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skryf in: Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring. Die bundelreeks het met die verloop van slegs ’n paar jaar reeds ’n...

View Article

Die Woord

Woorde en stem: Churchill Naude Klavier: Riku Latti Video: Frans Borman

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesels met Zandra Bezuidenhout

Protea Boekhuis en Protea Boekwinkel Stellenbosch nooi jou graag na die bekendstelling van Arsenaal van klank deur Anna Enquist, vertaal deur Zandra Bezuidenhout. Dorothea van Zyl gesels Saterdag, 12...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien – Bibi SlippersBibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker: Versamelde gedigteDit is moeilik om nie deur die kort, onstuimige lewe van Ingrid Jonker geruk en gefassineer te word nie. Die versoeking is dus groot om haar Versamelde gedigte, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Zareth-Bloem Stroebel

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   2017 Deur gate in ons gisters Gooi uurglassand ons uit Oor strande van...

View Article


Gedigte van Emmarentia Kirsten

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Om te lewe Om te kyk is om te sien. Om te luister is om te hoor. Om te...

View Article

Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   treur verwyder my hart voor ek begrawe word – vergeet van my lyf en...

View Article

Multivers

Uit stof, ster, planete word daar poësie gemaak. Die digter verken die geskape Univers met fyn aanvoeling en vernuf. Hier is ’n poëtiese fisikus op sy allerbeste. Hennie Smith se aanleg vir wiskunde...

View Article
Browsing all 449 articles
Browse latest View live