Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Viewing all articles
Browse latest Browse all 449

Fotostaatmasjien

$
0
0

Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien – Bibi Slippers

Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat.

Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer is gelyktydig ook ’n boorling van ’n digitale wêreld waar perfekte kopieë met die druk van ’n knoppie geskep kan word, en emoji’s, youTUBE-videos en Instagram-foto’s werklikheid word.

Fotostaatmasjien dokumenteer die skeppingsproses in afdrukke, en maak só oorspronklike fotostate.

Fotostaatmasjien word 21 November 2016 vrygestel.

Fotostaatmasjien / deur Bibi Slippers — Tafelberg, 21 November 2016; 108 p. ; sagteband. — ISBN 9780624080732

Fotostaatmasjien,
Bettie Blom,
10 November 2016.

2


Viewing all articles
Browse latest Browse all 449