Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 449 articles
Browse latest View live

Gedigte van Barbara Smit

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Straatkat se kans Coin ge-flip Met very high hopes Heads or tails Hoe gaan...

View Article


What abou’ de lô?

What abou’ de lô? is ’n kortfilm deur Charles Badenhorst, geïnspireer deur die gedig van Adam Small. Die artistieke regisseur is Diek Grobler.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fynbosfeetjies

Met Fynbosfeetjies bring Antjie Krog en Fiona Moodie, wat albei gereeld op die hange van Tafelberg gaan stap, hulde aan een van die natuurwonders van die wêreld. Dit is omrede sy fynbos – die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Elle Warren

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die Strop klokslag 3:34 staan my oë op aandag die dag is jonk slaap is vir...

View Article

Adam Small (1936-2016)

Adam Small is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede nadat hy die vorige dag ’n operasie ondergaan het. Small was een van die reuse van die Afrikaanse letterkunde. Hy het groot aansien geniet as digter,...

View Article


Gedigte van Emmarentia Kirsten

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die spieëlbeeld van fantasie Is dit ‘n spieëlbeeld? Of is dit ‘n fantasie?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

McGregor Gedigtefees 2016

Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel. In die Afrikaanse kategorie kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Gideon C du Toit

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Afskeep-kind Eenkant kniel ’n afskeep-kind, biddend langs sy bed. So...

View Article


“Mooi is die dood” deur Adam Small

“Mooi is die dood” deur Adam Small, voorgelees deur Koos Kombuis.

View Article


#kalfiefees Rasende ryme

Elsabe Daneel en Wilken Calitz lewer ‘n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut. Klanke word op die verhoog opgedis, opgeneem, verwerk end an vermeng met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leon en Rocco … en ander instrumente

Daar’s ’n Leon, ’n Rocco, ’n tikmasjien, ’n klavier … en ander instrumente. Leon van Nierop en Rocco de Villiers, twee bekendes in die vermaaklikheidswêreld, doen in dié produksie wat hulle glo hulle...

View Article

“Ek staan op ’n moerse rots” deur Antjie Krog

“Ek staan op ’n moerse rots” deur Antjie Krog, voorgedra deur Charlenè Brouwer.

View Article

“Hammie” deur Nathan Trantraal

“Hammie” deur Nathan Trantraal, voorgelees deur Ivor Price.

View Article


perron ENGELS

’n Film deur Marinda du Toit en Tessa Louw. Perron deur Andries Bezuidenhout. Artistieke regisseur: Diek Grobler.

View Article

“Liefdesvers” deur Loftus Marais

Bibi Slippers lees “Liefdesvers” deur Loftus Marais.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voices on Fire

Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus plaas. Daar is ’n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel. In die Afrikaanse kategorie kan...

View Article

Woorde hul storie sien ken

Woorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou. As poësiedosent in Bloemfontein en, later, skryfskooldirekteur op Potchefstroom kon hy sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verloor jou hoed

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Woeps! Daar verloor ek my hoed: en alles wat ek daar in gepak het. Die...

View Article

Op soek na Annarine Erasmus

Ons soek na Annarine Erasmus – haar gedigte verskyn op Roekeloos.co.za. Dit is in verband met die gebruik van haar werk in musiek. Sy kan gewoon haar kontakbesonderhede stuur aan bydraes@roekeloos.co.za

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

die na-dood

die na-doodIn sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breyten Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir...

View Article
Browsing all 449 articles
Browse latest View live