Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Viewing all articles
Browse latest Browse all 449

#kalfiefees Rasende ryme

$
0
0

Elsabe Daneel en Wilken Calitz lewer ‘n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut.

Klanke word op die verhoog opgedis, opgeneem, verwerk end an vermeng met voordrag om gedigte tot op die been te ontgin. Hier ontmoet musiek tegnologie.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110
Plek: Burgersentrum, Onrusrivier
Datum: 8 Augustus 2016

Kalfiefees 2016

Rasende ryme

#kalfiefees Rasende ryme


2


Viewing all articles
Browse latest Browse all 449