#kknk2016 Op ‘n ernstige noot
Geld praat. En as dit praat, luister almal, maar laat toe dat HemelBesem en die skoonheidsterapeut Yoma (ook Afrikaanse rymkletskoningin) die erns en stres wat tans in Suid-Afrika heers, verlaag, deur...
View ArticleGedigte van Marie Loots
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Bewustheid van jou My masker sit gemaklik pas soos ‘n handskoen Stories...
View Article#suidoosterfees Ek missie Ses
Loit Sôls se gedig “Ek missie Ses” skep ‘n prentjie van ‘n lewe in die Distrik Ses-era. Terwyl daar beslis negatiewe ervaringe rondom die tyd is, was daar ook positiewe aspekte. Die produksie...
View ArticleSkryn
Die woord “skryn” het verskillende betekenisse: ’n Skryn is ’n klein kissie of houer waarin kosbaarhede soos juwele bewaar word, en as werkwoord kan die woord dui op afskuur of -skaaf (soos wat ’n...
View ArticlePortrette in my gang
In Dolf van Niekerk se sesde digbundel kyk hy terug op mense, dinge en gebeurtenisse wat ’n betekenisvolle rol in sy lewe gespeel het. Die digbundel word as ’t ware ’n klein galery van skilderye wat...
View ArticleWoordTROfees Wenners vir 2016
Die sewende jaarlikse WoordTROfees, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal uitgedeel. Die akteurs Marlo Minnaar en Esther von Waltsleben het as...
View Article#suidoosterfees Kalahari Swaan
Die stuk wat geïnspireër is deur Tsjaikowski se Swanemeer volg die Prins se stryd om vryheid. As tematiese ruggraat fokus die storie op ‘n jong mynwerker se droom vir ‘n beter lewe vir hom, sy ouma en...
View ArticleGedigte van Barbara Smit
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Mamma ek mis jou! My voete is vreeslik koud Mamma want jy is nie daar om...
View ArticleUitnodiging aan alle digters om aan die 2016 McGregor Gedigtefees deel te neem
Die volgende McGregor Gedigtefees vind plaas vanaf 26 tot 28 Augustus 2016. Digters (internasionaal en plaaslik, gepubliseerd en ongepubliseerd) wat graag oorweeg wil word vir deelname, word hiermee...
View Article#FLF2016 Distinctly Afrikaaps
Anastasia de Vries gesels met Dr. Michael le Cordeur oor taal in opvoeding, met die klem op die geskiedenis, rol en toekoms van Afrikaaps as ’n onafhanklike Afrika-taal. Plek: Raadsaal, Franschhoek...
View ArticleDie bome reusagtig soos ons was
Hierdie verrassende debuutbundel is een van die eerlikste sienings in Afrikaans van die werklikheid van die emigrant of expat wat Suid-Afrika verlaat het, maar nog steeds worstel met identiteit in ’n...
View ArticleSkynskadu
Skynskadu is ‘n uitsonderlike versameling van Christine Barkhuizen le Roux se nuutste gedigte. Met gedigte wat opgedra word aan onder meer Breyten Breytenbach, vorm die kritiese beskouing van lig...
View Article#FLF2016 The personal journey of poetry
Nick Mulgrew ontdek die paaie wat digters loop in hul skryfwerk, saam met Beverly Rycroft en Eliza Kentridge. Plek: Protea Hotel 2, Franschhoek Datum: Sondag 15 Mei 2016, 11h30 – 12h30 Franschhoekse...
View ArticleGedigte van Lourens Swanepoel
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Winter son Roep jy my, ou winter son? Roep jy my uit die koue? Jas en...
View ArticleGedigte van Stef
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Lot ek glip deur jou vingers … ‘n laaste omdraai ‘n laaste seer kyk...
View Article