Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

#Woordfees Wêrelde weg, wêrelde naby

Ons mag dalk wêrelde weg van mekaar woon, maar ons taal is na aan mekaar. Kom hou piekniek saam met ‘n verskeidenheid Nederlandse, Belgiese en Afrikaanse digters en skrywers, musikante en...

View Article


Gedigte van Annami Simon

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Memoir Ek het jou liewer Ek het jou liewer as woorde of musiek, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Digter in Antwerpen

Sedert sy debuut in 1969 met die bundel Orpheushanden het Leonard Nolens hom gevestig as een van die beduidendste Vlaamse digters van ons tyd. Drie versamelbundels het reeds van sy omvangryke oeuvre...

View Article

#Woordfees Die hartseerkind

Die aktrise en voordragkunstenaar Sabine Goethals, bring hulde aan Ingrid Jonker; die akteur en verteller Jonas Vanthielen, vertel haar verhaal; en die sanger-liedjieskrywer Divan Hermitage, laat...

View Article

#Woordfees In die omtes van die hart

’n Samestelling uit die verhale, vertellings en poësie van Petra Müller – ’n skrywer wat met soveel oorgawe haar herkoms en geborgenheid in eie bodem met ons deel. Met haar poëtiese inslag het sy die...

View Article


#Woordfees InZync Poetry Celebration feat. BCUC

Moenie hierdie kragtoer deur die diverse landskap van ons voorste kontemporêre woordkunstenaars misloop nie. Met: Ronelda Kamfer, Shirmoney Rhode, Pieter Odendaal, Lingua Franca en die witwarm...

View Article

#Woordfees InZyncPoësie / MusiekMashup

Hierdie digters span kragte saam met die befaamde jazz-pianis, Kyle Shepherd en groep, om hierdie woord- en-musiek mashup moontlik te maak. Musici improviseer klankbane vir die digters se werke. Met:...

View Article

#Woordfees InZync Poetry Slam

Kom kyk in watter rigting die digkuns beweeg by die immergewilde, veeltalige InZync Poetry Slam. Digters kompeteer teen mekaar en word deur beoordelaars en gehoorlede geëvalueer. Aanbieder: Adrian...

View Article


#Woordfees Rasende ryme

Hierdie twee uitsonderlike kunstenaars lewer ’n unieke musiek-en-verstoer deur die bekendste Afrikaanse gedigte, beide oud en nuut. Klanke word op die verhoog opgedis, opgeneem, verwerk en dan vermeng...

View Article


#Woordfees Skynskadu

Christine Barkhuizen le Roux stel in 2015 haar derde digbundel, Skynskadu, bekend. In dié produksie kry die digbundel lewe deur voorlesings en ’n gesprek met die digter, asook met die voortreflike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bly Vrydag

Vrydag 12 Februarie is die kans van ’n leeftyd wanneer die Woordfees meer as 1 000 kaartjies vir verskillende vertonings by vanjaar se fees teen afslag van 20-80% aanbied. ALLE kaartjies wat op die Bly...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Marius Coetzee

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Depressie As die moegword van moedeloos jou lewe oorval En die lig van...

View Article

President Jakob

Daar was ’n president genaamd Jakob, Oor getalle en somme moes hy lank tob. En die stomme javel, Bou ’n reuse-rondawel. Laat die mense toe sing: “Hy moet aftjop!”

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skadu oor die sonwyser

Kobus Lombard se vierde digbundel word gekenmerk deur ’n sterk gevoel vir plek. Soos te verwagte is daar verwysings na bekende plekke in Namibië, soos Gobabis, Rundu, Swakopmund, die stad Windhoek,...

View Article

Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   somerseer (wag vir my daar) soen my liggies op my voorkop voor ek gaan...

View Article


Gedigte van Babs van der Merwe

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Opsomming Hy was ook maar net ‘n bedelaar – vir ‘n bietjie liefde, ‘n...

View Article

#Woordfees Kô, lat ons sing!

In hierdie 80ste verjaardaghuldeblyk aan Adam Small word die digter en dramaturg se legendariese woorde gevier in sang en musiek, en in gesproke vorm. Sangers en akteurs span saam om die gehoor te...

View Article


Pen Afrikaans

Verlede Sondag was dit Internasionale Moedertaaldag. Die skrywersorganisasie PEN International het hierdie dag gevier deur die aandag te vestig op werk wat PEN-sentrums wêreldwyd doen ter bevordering...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Narokkong

In hierdie debuutbundel word die verhouding tussen vader en seun vanaf geboorte tot by volwassenheid verken. Dit is egter ’n besonder komplekse verhouding omdat die seun outisties is. Die tema van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Festival of Fame 2016

Festival of Fame 2016Vanjaar se Festival of Fame begin skop môre af by die Joburg-teater en die National School of the Arts (NSA) in JOhannesburg. Die fees duur tot 13 Maart 2016. Daar is 20 produksies...

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live