#TuinVanDigters Bewoon deur iets groter
Charles Ducal is die skrywersnaam van die Vlaamse digter, Frans Dumortier, wat in 2014 aangewys is as die eerste Belgische Dichter des Vaderlands. Later vanjaar verskyn Bewoond door iets...
View Article#TuinVanDigters Eybers – Nooit volprese
Kom luister na van die mooiste verse van Elisabeth Eybers. Drie topkunstenaars reis deur Eybers se lewe van die werk wat sy as tiener geskryf het tot werk wat sy op die ouderdom van 90 gepubliseer...
View ArticleGedigte van Evelyn van der Merwe
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Bitterboet skatte Soos stofdele tornadodraai, aan die Skedelkus se punt,...
View Article#Aardklop ATKV Blits-Gedigtewerkswinkel
Alliterasie, assonansie, simboliek en rymelary. Leer so vinnig soos blits om gedigte te skryf wat roer, vermaak en verlei. Bring die gedig of drie wat in jou laai lê, of kom met jou skoon lei en word...
View Article#Aardklop Antjie Krog – Voorlesings uit Mede-wete
In Mede-wete, Antjie Krog se eerste digbundel in agt jaar, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer. Dié gedigte getuig van haar diep verknogtheid aan haar...
View Article#Aardklop Hardop
Vrydagaand is tradisioneel Hardop-aand – ’n skemeruur wat afgestaan word aan woorde wat weerklink oor dinge wat die hart van vol is. Staan nader, met ’n gratis glas wyn in die hand, en luister na...
View ArticleGedigte van Babs van der Merwe
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. I Know I am still here How do I know I am still here – Come wind, come...
View ArticleGedigte van Alexander Carte
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Ek’s moerig jy skip ‘n rooi verkeerslig en vermink ‘n ma se kind jy kom...
View ArticleGedigte van Melisha Wessels
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Vir Ingrid Jonker Pa, … pa waarom het jy my verlaat Was dit ma se...
View Article2015 Ingrid Jonker-prys, Nathan Trantraal
Die wenner van 2015 se Ingrid Jonker-prys kom vertel meer oor sy bundel en loopbaan. Nathan Trantraal
View ArticleGedigte van Stef
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. sang die vorm van jou lyf sing liedjies – as jy gaan … as jy gaan …...
View ArticleAtropos
Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor liefdeswedervaringe en die...
View ArticleGedigte van Tania Olsson
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Mis. ek sit nog steeds en dink aan jouse hare klosse goud en silwer in...
View Article#Woordfees Christine Barkhuizen le Roux Skynskadu
Skynskadu is Christine Barkhuizen le Roux se derde digbundel. Herinnering, skilderkuns, ontslape en lewende mentors, en nostalgie is van die temas waaroor die digter met Ingrid Glorie gesels. Met ‘n...
View Article#Woordfees Digtersparadys
Jaarliks ʼn hoogtepunt in die skrywersprogram! Petra Müller, Lina Spies, Ronelda Kamfer en die Belgiese digter, Maud Vanhauwaert, lees hul gedigte voor. Moenie dié sonderlinge geleentheid misloop nie....
View Article#Woordfees Ingrid Jonker-prysuitdelingsfunksie
Die Ingrid Jonker-prys is ʼn gesogte poësieprys wat jaarliks beurtelings aan die beste debuutwerk in Afrikaans en Engels toegeken word. Vanjaar word die toekenning vir die eerste keer tydens die...
View ArticleVoor-bode
Die titel van Cas Vos se nuutste bundel dui nie op ’n onheilsboodskap nie, maar eerder op die draer of draers van boodskappe van hoop. Dié tema word reeds in die openingsgedig in die vooruitsig...
View Article#Woordfees Koos van der Merwe Rympies in die vliet
Waar word gedigte gaan haal? Die bêreplekke is gewoonlik daar waar die hart diep voel. Waar gejubel en getreur word. Waar verwondering en verwonding is. Koos van der Merwe lees voor uit sy digbundel,...
View Article#Woordfees Maud Vanhauwaert Wij zijn evenwijdig
Maud Vanhauwaert, Belgiese digter en aktrise, wen in 2015 die Publieksprijs Herman de Coninckprijs vir haar bundel, Wij zijn evenwijdig. Digter en dosent Alfred Schaffer gesels met haar. Met ‘n...
View ArticleStraatkindbundel
100 gedigte wat die lewe van ‘n straatkind getrou uitbeeld en bydra tot publieke bewusmaking op Internasionale Straatkind-dag 12 April 2016. Straatkindbundel is saamgestel met gedigte van Afrikaanse...
View Article