Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

Louise Viljoen: Name in Breyten Breytenbach se poësie.

Hierdie lesing fokus op Breyten Breytenbach se spel met verskillende name vir homself as ’n aanduiding van die belangrikste temas in sy poësie. Daar word veral verwys na sy jongste bundel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

McGregor Gedigtefees 2015

McGregor Gedigtefees McGregor Gedigtefees 2015 McGregor Gedigtefees

View Article


Philip de Vos: Versies vir die dag en vir die nag

Hierdie is ‘n program van Philip de Vos se versies in beide Afrikaans en Engels met voorlesing en sang deur die skrywer self. Met: Philip de Vos Genre: Voorlesing & Sang Taal: Afrikaans...

View Article

Antjie Krog: Mede-wete/Synapse

Poetry reading uit die tweetalige bundels. Met: Antjie Krog Genre: Voorlesing Taal: Afrikaans & English Ouderdomsbeperking: Geen Kaartjies: R50 Plek: NG Kerk, McGregor Datum: 14h00, 29 Augustus...

View Article

Prof Adam Small: Klawerjas en daarna

In Afrikaans, met lees van verse – met hier en daar kort toeligting by ‘n gedig. Dr Rosalie Small, met haar intieme kennis van prof. Adam Samll se werk, sal die voordrag inlei en kontekstualiseer, vir...

View Article


Gert Vlok Nel: Die lewe se laaste lieflike refrein

Sang en gedigte van Gert Vlok Nel. Met: Gert Vlok Nel Genre: Voorlesing & sang Taal: Afrikaans Ouderdomsbeperking: Geen Kaartjies: R50 Plek: Wahnfried, McGregor Datum: 17h00, 29 Augustus 2015...

View Article

Petra Müller: Verbeeldings

‘n Verbeeldingsvlug, in Afrikaans en Engels in verskillende grepe feitelik korrek maar deur die oë van ‘n kind, van haar aankoms in die wêreld van boeke en boekwesens. Die mirakelagtige daarvan,...

View Article

#Aardklop ATKV Blits-gedigte-werkswinkel

Alliterasie, assonansie, simboliek en rymelary. Leer so vinnig soos blits om gedigte te skryf wat roer, vermaak en verlei. Bring die gedig of drie wat in jou laai lê, of kom met jou skoon lei en word...

View Article


#Aardklop Byderhand

Ervaar nuwe werk van skrywers en kunstenaars soos T.T. Cloete, Strijdom van der Merwe, Hans du Plessis, Harry Kalmer, Khayalethu Mtshali, Roela Hattingh, Johan Myburg, Sophia Kapp, Franci Greyling,...

View Article


#Aardklop Totius: Die rus is elders

Met die negentigste viering van Afrikaans as amptelike landstaal word die lewe en werk van Totius, bykans sinoniem met Afrikaans, in die kollig geplaas met getoonsette gedigte en vertellings. ’n...

View Article

Gedigte van Babs van der Merwe

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Doodloopstraat Elke dorp het ‘n doodloopstraat waarvan al die mense...

View Article

#TuinVanDigters Skerwe uit die ontstaan van ‘n oorlede self / Fragmented...

Hierdie vyftiental akrielwerk op doek is alles onlangse werke deur Breyten Breytenbach, en sal vir die eerste keer uitgestal word. Opening: 18 September | 18:00 | Breytenbach Galery RSVP by...

View Article

#TuinVanDigters Uit Opperman se laboratorium

DJ Opperman se destydse Letterkundige Laboratorium het ‘n wesentlike invloed gehad op die Afrikaanse digkuns van latere generasies. Van die bekendste digters, skrywers en akademici wat hier hul...

View Article


#TuinVanDigters O name, o verlange

’n Bioluminessente kwessie-gesprek rondom Kaar waarin poëtikale kwessies, taalkwessies, literêre sisteemkwessies, wie-gee-omkwessies, wat-maak-dit-saakkwessies, wie-gee-jou-die-regkwessies,...

View Article

#TuinVanDigters Woelag

Hakkiesdraad Hartman is een van die voorste en veelsydigste rymkletsers in Afrikaans. Dié boorling van George sal jou laat hop van die lekkerkry. Met: Hakkiesdraad Hartman Genre: Woordkuns Taal:...

View Article


#TuinVanDigters Dubbeldoor talent

Sisca Julius, ’n oudleerling van die Hoërskool Noord-Kaap en Pukstudent, is onlangs aangewys as die nasionale wenner in beide die prosa- en poësie-afdelings van die Poort-skryfkompetisie van die...

View Article

#TuinVanDigters Moederland

Anne Vegter beklee tans die amp as Dichter des Vaderlands – die eerste vroulike Nederlandse digter met dié eretitel. Antjie Krog, veelbekroonde digter en skrywerjoernalis, is onlangs weer bekroon vir...

View Article


Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   aanraak mag ek nooit wéér so lief word vir jou nie en ek wéér by ‘n...

View Article

#TuinVanDigters Digters wat DJ

Kom rock en rym saam met digters wat die liedjies speel wat hulle gedigte inspireer. Die afterpaartie word goed aan die gang gesit met die befaamde Unhappy Hour DJ’s. Met: o.a. Danie Marais, Alfred...

View Article

#TuinVanDigters MM Walters – Die man wat glimlag met ‘n mes onder die jas

“Die ou Romeine het hul Juvenalis gehad; die Afrikaanse letterkunde het as teenhanger die satirikus M.M. Walters,” het Zandra Bezuidenhout op ’n keer opgemerk oor hierdie merkwaardige woordman wie se...

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live