Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Viewing all articles
Browse latest Browse all 449

Abantu Bemendi

$
0
0

Abantu Bemendi is ’n uitstalling wat die 100-jarige herdenking van die SS Mendi onthou.

Die SS Mendi het Kaapstad verlaat in Januarie 2017 met 823 passasiers aan boord, meeste van hulle swart soldate. Die oggend van Februarie 1917, net voor hulle in Frankryk aan wal sou gaan, bots hulle in digte mis met die handelskip, die Darro.

Meer as 600 manskappe het hulle lewens verloor, binne 20 minute – dalk Suid-Afrika se grootste militêre ramp ooit.

Die uitstalling bestaan uit skaars foto’s en dokumente, poësie, onderwater beeldmateriaal van die Mendi wrak, en beeldmateriaal van die seremonie op see wat hulde gebring het aan die families van die mans wat dood is op die Mendi.

Kunstenaars: Buhlebezwe Siwani, Mandla Mbothwe & Hilary Graham

Kurators: Prof. Lungisile Ntsebeza, Nkululeko Mabandla, Paul Weinberg, Dr. Lucy Graham, Dr. June Bam-Hutchison & Dr. Hugh Macmillan


Genre: Visuele kuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: GRATIS
Plek: Grahamstown Gallery, Albany Museum, Grahamstad
Datum: 29 Junie – 9 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Abantu Bemendi


Abantu Bemendi


Viewing all articles
Browse latest Browse all 449