Alles het niet kom wôd
Alles het niet kom wôd ’n Splinternuwe digbundel deur ’n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In Alles het niet kom wôd dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors...
View ArticleDie wyn, die vrou, die lied
Hierdie sang- en poesieproduksie is geinspireer deur Hennie Aucamp se Die Wyn, Die Vrou, Die Lied. Johann Rademan en Christo Snyman dra van die mooiste gedigte voor in die tema van wyn, vrou en lied....
View ArticleGedigte van Dup
Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. op my knieë op my knieë voor my God soos ’n kers en ’n mot trek U my nader vandag vul my met U...
View ArticleEscape: The Ingrid Jonker Suite
Escape Ingrid Jonker se werk bly gewild. Jonker kon op ’n mooi, delikate manier liefde, lus, hartseer, woede en die daaglikse lewe vasvang in haar gedigte. Die komponis Nicky Shire het André P. Brink...
View ArticleGedigte van Gideon C du Toit
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Nagwag (As jy nie kyk nie) Sluit die deure en sit die vensters op knip,...
View ArticleGedigte van Tania Olsson
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Tania Olsson maak of niks gebeur nie niks bestaan nie regtig in my bors nie...
View ArticleAnonieme gedigte
Soen my nou soen my gou want by die hek wag ’n ander ou * Rooi- en geel- en groenamara dulsies wit en pers vir Sara meng die lot en gee vir haar. Dokter skud sy kop en wonder: is die siekte bo of onder...
View ArticleGedigte van Alida Marais
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Breekwater [nie alle dae is so vervreemd so dié een nie en niks so beduidend...
View ArticleGedigte van Heleen Malherbe
Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. My wegkruip-huisie ek wil vir my ‘n wegkruip-huisie bou met middernag as mure die maanlig as...
View ArticleThe Alchemy of Words
Arthur Rimbaud (1854 – 1894), die enfant terrible van die Franse digkuns, het sy eerste gedig gepubliseer op die ouderdom van 16 jaar. Op 21 het hy die poësie vaarwel geroep. Gedurende die kort...
View ArticleVier Seisoene in Noordhoek
As jy wonder waar is Noordhoek; kruip skuins agter Tafelberg weg met ’n lang wit strand. Algemene tydverdrywe sluit in; stap op die strand, perdry op die strand en ’n joint rook op die strand. 18 Mei...
View ArticleGedigte van Annalize Booysen
Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Heel Grou is die dag se blou Roosmaryn weg is die pyn Leliewit ek het my lief gevind...
View ArticleAbantu Bemendi
Abantu Bemendi is ’n uitstalling wat die 100-jarige herdenking van die SS Mendi onthou. Die SS Mendi het Kaapstad verlaat in Januarie 2017 met 823 passasiers aan boord, meeste van hulle swart soldate....
View ArticleGedigte van Anzé Bezuidenhout
Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Kruispad oor die dooier van gemufte brood se skewe grafieklyn breek die muwwe brokke van my...
View ArticleBoekbekendstelling: Uittogboek
Datum: Dinsdag, 23 Mei 2017 Tyd: 6:00 NM vir 6:30 NM Plek: Protea Boekwinkel, Hatfield, Pretoria, 1067 Burnett St, Hatfield, Pretoria RSVP: eddington@proteaboekwinkel.com, 012 362 5648 Stuur aan:...
View Article’n ope brief aan Dorian Gray
In hierdie debuutbundel word ’n liefdesgeskiedenis vertel soos dit deur verskillende stadiums beleef word deur die spreker. Aan die begin soek die spreker na ’n manier om sy liefde duidelik genoeg uit...
View ArticleGroot boekuitverkoping in Kaapstad: Cape Town Book Sale 2017
16 – 18 Junie 2017 daagliks 09h00 – 22h00 The Avenue Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad Stuur aan: WhatsApp
View ArticleGedigte van Sophia Engelbrecht
Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Stil eggo ek weet ek moet bel maar die afstand tussen ons siele is so groot selfs die eggo van...
View ArticleGedigte van Tania Olsson
Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Tania Olsson vir ons, ’n dag-op-dag verbintenis ’n naat ’n nuwe broek gesny...
View ArticleGedigte van Marinda Badenhorst
Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Niks Oneindige niks sonder begin sonder end Bodemlose put donker geraamtes ’n liggaam geskend...
View Article