Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Linda du Plessis

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Voetspore in die sand Vandag kyk ek terug oor die sand op die strand op my v         voetspore...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Naked Word Festival 2017

Naked Word Festival 2017 8 – 11 Junie 2017 ObservatoryNaked Word Festival program >> Stuur aan: WhatsApp

View Article


Gedig van Nadine Human

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Nadine Human is ag jaar gelede oorlede in ’n motorongeluk, 45 dae voor haar troue. Haar ma,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Flennie die Snare

Bantom hom so En flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvoshare Ek is verlief op die kind – Boerneef, “Voshaarnooi” getoonset deur Louis van Rensburg Hierdie (nou...

View Article

Gedigte van Damiam Vincent Henry

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   anatomie van die hart ‘n Man se stryd is teen homself, en...

View Article


Gedigte van Bianca van Vuuren

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Ek word wakker (Vir Gareth) Ek word wakker en terwyl die buitelyne van jou lyf my hande hul...

View Article

#MyElsiesrivier

Stuur aan: WhatsApp

View Article

Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   v r i e s dié oomblik naelstring g-e-k-n-i-p y s asem in die dood...

View Article


Plaas en werf

Antjie Krog oor temas in haar werk. Stuur aan: WhatsApp

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uittogboek

Uittogboek – ’n bundel wat van fyn vakmanskap, tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig – is ’n hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre. Temas soos die...

View Article

Amy Jephta: My werk, my stem

My werk, my stem Stuur aan: WhatsApp

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte in McGregor 2017

Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns. Die vyfde jaarlikse Gedigte in McGregor naweek vind vanjaar vanaf 25 – 27 Augustus 2017...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Tania Olsson

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   SIT OP DAK KYK UIT OOR SOVEEL SINKE IN DIE KLEURE VAN DIE TORTELDUIF GEGRYS...

View Article


Andries Bezuidenhout: My storie, my stem

My storie, my stem Stuur aan: WhatsApp

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte-kompetisie vir ongepubliseerde digters

Saam met vanjaar se Gedigte in McGregor is daar weer ’n gedigte-kompetisie vir ongepubliseerde digters. Hierdie jaar se tema is “Poësie as hartskos.” Alle inskrywings moet hierdie tema reflekteer. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Babs van der Merwe

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Yearning The fountain that once gushed prolific words, which spoke of...

View Article

Gedigte van Gene Crow

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Lindie tussen waterlelies Anderkant die riete waar naaldekokers sing. Lê ‘n spierwit engel,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Rowena Koopman

Osse mense I reckon it’s a good place to start Om oo die condition van my volk te praat Ko os begin byrie veliede, Wa die ripple effects van nou beginnit … Die wit man van ouds choose vi hom die green...

View Article

Gedigte van Anzé Bezuidenhout

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Papier bloeisels gevlerkte teks stoei in my breek deur grendels en drup genadig na benede...

View Article

Gedigte van Stefan Heyns

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Glas-hart Waar is jy nou? Die wankelrige vloerplank, Die geraas van die water wat onder spoel,...

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live