Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Viewing all articles
Browse latest Browse all 449

Anonieme gedigte

$
0
0

Soen my nou
soen my gou
want by die hek
wag ’n ander ou

*

Rooi- en geel- en groenamara
dulsies wit en pers vir Sara
meng die lot en gee vir haar.
Dokter skud sy kop en wonder:
is die siekte bo of onder
is dit griep of ipekonder?
Nee sy ly gebrek aan soene
en die ding wat haar so hinder
dra ’n hemp en broek en skoene.

Thats Amore!

When the pong hits the sky like a vrot pizza pie, that’s Amore.
When her tongue seems to sting at his latest fling, that’s Amore.
Heads will ring ting-a-ling-a-ling, ting-a-ling-a-ling.
And you think “Bliksem bella”.
The smell will stay tippy-tippy-tay, tippy-tippy-tay.
Like a stray flatulantella.

When his fans make him drool like a pasta fazool, where’s Amore?
Doing drugs down the street with a chick at his feet, where’s Amore?
When he floats in a dream but he knows he’s not dreaming, signore.
Scusa me, but you see, back in lekker Tshwane, waits Amore.

When the pong hits the sky like a vrot pizza pie, that’s Amore.
When her tongue seems to sting at his latest fling, that’s Amore.
Heads will ring ting-a-ling-a-ling, ting-a-ling-a-ling.
And you think “Bliksem bella”.
The smell will stay tippy-tippy-tay, tippy-tippy-tay.
Like a stray flatulantella.

The poor fella …

Lank …

Lank het ek verlang na jou
dae en nagte, alleen en grou

Onder die maan
het ek in jou arms gestaan

Wild het ons harte saam geklop
en styf teenaan jou het alle emosies ontpop

Jou vluweel stem in my oor
Het my weer vanvooraf bekoor
Toe weet ek, ekt my hart verloor
Met ons neuse teenmekaar
Het ek geweet die gevoel is raar …

What is home?

A roof to keep out the rain?
Four walls to keep out the wind?
Floors to keep out the cold?
Yes, but home is more than that.
It is the laugh of a baby,
the song of a mother,
the strength of a father,
warmth of loving hearts,
lights from happy eyes,
kindness, loyalty, comradeship.
Home is first school and first church for young ones,
where they learn what is right, what is good, and what is kind,
where they go for comfort
when they are hurt or sick;
where joy is shared and sorrow eased;
where fathers and mothers are respected and loved,
where children are wanted;
where the simplest food is good enough for kings because it is earned;
where money is not as important as loving-kindness;
where even the tea kettle sings from happiness.
That is home. God bless it!

‘n Gedig vir jou

Ek dink vandag aan gister
En al ons dae
Ek onthou nog
Ek onthou als van ons …

Ons kan weer ons wees
Dalk net nie vandag nie
Maar tog dalk eendag

Jy sê dis moeilik
Al weet jy anders

Jy weet wat is belangrik in die lewe
Tog is jou gedagte verstrooid
En dit wat jy wil hê
Wat wil jy daaroor sê?

Jy weet wat dit is
En jy verhard jou
Want jy dink nog … “dis nie moontlik nie”

Onthou dat daar dae verby is
Maar nog baie om te kom

Jy voel verlore
Tog skuil jy
Nog in jou gedagte
Nog in jou hart

Dit wat ons het
Is vir ewig
En jy wil dit afskryf as niks

Ons is mekaar s’n
Al probeer jy dit haat

Haat jy die idee
Of haat jy jou gedagtes
Want jy haat ons nie
En ook nie die herhineringe nie

Ons kan ons nie vergeet nie
Is dit dan nie bedoel …
Om anders te wees as nou nie?

Hou op skop
Want dis nie ons wat jy haat nie
En jy weet ons is anders …

Wat was

ek weet nie hoekom ek jou so lief het nie
jy breek net
kap af
alles wat ek is
was
wil wees
maar
ek het jou lief.
al het jy al die tekortkominge
sal ek jou mis
en die pyn wat jy veroorsaak
hou in my hart
want dit laat my onthou wat (ons)
vir daai vyf minute was

Kaartmannetjie

Ek is jou kleine kaartmannetjie
met ‘n hartjie van karton.
As jy die regte toutjies trek
dan dans ek na die son.

Jou trane maak my hartjie sag.
Jou woede kan my skeur.
So as jy nou die toutjies los
dan dans ek later weer.

Wat was

ek weet nie hoekom ek jou so lief het nie
jy breek net
kap af
alles wat ek is
was
wil wees
maar
ek het jou lief.
al het jy al die tekortkominge
sal ek jou mis
en die pyn wat jy veroorsaak
hou in my hart
want dit laat my onthou wat (ons)
vir daai vyf minute was

ek weet nie

Ek weet nie wat ons is nie
hoe ons is nie
wanneer ons is nie
wat ons was nie…

Ek weet nie hoekom jy my vashou nie
of laat lag nie
ek weet nie waarom ons dit nie
naam gee,
definieer nie,
analiseer nie.

Ek weet nie van môre, vandag, vanaand nie
Maar al wat ek wel weet is —
wat dit ookal
mag, kan of al wees
dat ek vir jou sal ag en nooit ons
(moontlike) liefde sal vrees.

my beste (?) maatjie

Vandag het ek besef ek het jou vrloor-
WEG
Ons vriendskap is soos ons hoërskool dae
great memories– niks meer nie
maar iets van die verlede

En ek mis ons net-wees tye
shopping dae
movie aande
Seatle koffie chats
maar jy
wou nie, wil nie, kan nie meer
die een wees –
wat my help met my seer …

Die tweeling

Die tweeling, 36 jaar oud vandag
Ek wil hulle geluk soen, maar sal eers moet wag
Ek probeer nie so baie aan julle dink, maar voor ek my kan keer
staan ek weer voor die toilet en masturbeer
Sal ek nooit leer……….

Die tweeling, 36 jaar al daar
Bly tog gespaar…. ek wil vir jare nog vir julle staar
Hulle is nie ewe groot, ek weet dis raar
maar dit bly steeds die perfekte paar
Net 5 minute asb…O jirre ek sal baljaar

Die tweeling, 36 jaar al met ons
terwyl jy nog so rond bons
sal ek nie sommer frons

Elkeen met sy eie parmantige tepel
omtrent so groot soos ‘n soplepel
Die vorm, die reuk, die smaak
hoe graag wil ek net een keer daaraan raak
Ongelukkig is dit nie my taak

Maar niemand kan my keer om aan hulle te dink
terwyl ek hartseer ‘n traantjie weg pink
Net nie sê vir ou Brink
dat hulle is die rede hoekom ek so drink

Hoe graag wil ek hulle lek, suig en streel
dit raak amper te veel
Liewe vader….daai 2 lobbe aan jou lyf
maak my ou tôttie stok styf
Dit gaan my teen die mure uitdryf

Ek moet afsluit; ek’s emosioneel gedrein
Lekker verjaar julle 2; hoop julle word nooit verklein

Dankie Pa en Ma

Hier staan ek vandag in my bruidsgewaad
Met my oë op die toekoms gerig
En waar ek my dogtertjie-dae vir goed agterlaat
Sal soete herinneringe my toekomspad verlig

En alhoewel die toekoms
Reeds glimlaggend vir my wink
Kan ek nie ‘n treë verder gee
Sonder om ‘n oomblik eers terug te dink –

Aan kinderdae, salig en kommerloos
Moontlik gemaak deur Pa en Ma –
Wat onder watter omstandighede ookal
Jul kroos op jul hande sou dra

Ek dink aan tye van lekker lag
Aan saam by die see vakansie hou
Aan kuier om die kombuistafel tot laat in die nag
Aan ouerarms wat bang kinderlyfies omvou

Ek dink aan tye van hartseer deel
Aan saamstaan in donker dae
Aan swaar laste ligter maak
Deur dit altyd te kan deel met Pa en Ma

En daarom is dit vir my n wonderlike voorreg
Om op my troudag
Die eer te kan hê
Om vir 2 sulke spesiale mense
Dankie te kan sê!

emansipasie

nes iemand se spasie,
is altyd die plek waar almal wil
kom
maar niemand die byl wil
laat val nie

die pylvak is skuins
oor die nues gebreek
en alle dinge is slegs as
absurd
relevant

mooi is onversoenbaar
met begeerlik – en
bereikbare drome is
onvoldoende

die einde soek steeds
sy wortels
in mag …

Jy is my …

Jy is my son, maan en sterre
Altyd die ligstraal in my lewe,
Saam met jou wil ekke
Lewe in ons galaxy van hemele…

Jy is my see, wind en sand
Vir jou sal ek begeer,
Om wel eendag een te word
In gees,liggam en siel,
Saam te wees in ons galaxy van hemele …

Ons liefde vir altyd geseel,
Tot die donkerte ons van mekaar moet skei
Vir altyd te geniet wat die lewe ons bied,
In die galaxy van ons hemele,
In die atmosfeer van die son, maan en sterre
En die ewige see,wind en sand …

Vir Glynice

dans feetjie dans
sing feetjie sing

huppel saam met die wind
lag saam met die son
vind geluk in die fluister van die maan

want jy dartel deur ons bestaan
en laat rose in ons verwaarlose harte groei
jy bring vriendskap en menswees
vrede en liefde

dans feetjie dans
sing feetjie sing

(1998)

Onnerwerp

Laat die ou maar try
Laat hy maar weer probeer
Laat hy heavy raak
Laat hy kry wat hy wil hê
Ek dink steeds
die GIRL het die sê …

Tussen 3 en 4 …

taan hier in die storm, staan hier in die reën
Uit die hemel, koue trane, van Hulle wat ween
In die tong en taal van ´n eens sterk nasie gefaal,
Smeek-bid ek Here, hoe lank moet ons nóg betaal?

Hierdie moordkruis Heer wil ek nie dra,
Hoor my huil, pleit, skreeu en snikkend vra
Hoeveel nóg “vir jou suid afrika?”

In die na-nag van wit deur swart verkrag
Leef hul in vrees Heer, dag en nag.
In atheïs-styl vra ek dalk ondeurdag
Is daar Iemand wat iewers skaterlag?

Party staan, ander lê en daar is selfs die wat sit
Heer is dít wat dit vat om hulle weer te leer bid?
Ek sluit my aan, tot by die knieë in bloed gemeet
Wys hierdie volk, hulle is nog nie vergeet

Indeks van digters

(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za) Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 449