Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Viewing all articles
Browse latest Browse all 448

Splinterster

$
0
0

Splinterster kan as gemengde-media-installasieteater beskryf word.

Die titel verwys na die wetenskaplike bewering dat alle mense produkte is van ’n ontploffende ster miljoene jare gelede. Uit daardie ontploffende ster het die mensdom ontstaan. Ons het ontaard in versplinterde weergawes van ons eie werklikheid,
identiteit, geheue en menswees.

Die stuk spreek stedelike verval, menslike vervreemding en die geheime tussen mense wat naby mekaar leef aan.

Digkuns, musiek, skilderkuns, film en fotografie kombineer om ’n interdissiplinêre stuk te skep.

* DEBUUT *

Met: Kobus Kotze, Pieter Lombaard, Johan Jack Smith en Franco Prinsloo

Regie: Pieter Lombaard en Kobus Kotze

Musiek: Franco Prinsloo en Jaco Mans
Musiekregie: Franco Prinsloo
Vervaardiger: Binary Film Works

Genre: Installasieteater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: – 16
Tydsduur: 50 minute
Plek: Aardklop Atrium, Potchefstroom
Datum: 3 Okt, 5 Okt, 6 Okt 12:00, 15:00, 18:00 | 4 Okt, 7 Okt 12:00, 15:00

Aardklop 2017


Splinterster


Splinterster


2.5


Viewing all articles
Browse latest Browse all 448

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!