Gedigte van Wilna van der Walt
Sy laat haar sagkens oor die wit rand gly in die soelwarm dieptes van die water in.
View ArticleNuwe Afrikaanse Aanhalings
’n Goeie aanhaling kan die basis van ’n gesprek vorm. Selde hoor jy ’n formele toespraak sonder een.
View ArticleGedigte van Babs van der Merwe
Deur al die baie jare van spring en sing,van bedel vir 'n lag,het hul oor jou gesing
View ArticleNuut in Braamfontein: The Commune
The Commune is ’n radikale nie-winsgewende koffiewinkel, boekwinkel en naslaanbiblioteek wat in Reserve-straat oopgemaak het.
View ArticleGedigte van Emmarentia Kirsten
As die dag van swoeg en sweet verby is, as die take verrig is, as jou lysie af gemerk is, wat bly oor?
View Articleop weg na kû
op weg na kû is in vele opsigte 'n gesamtkunstwerk, soortgelyk aan Katalekte in 2012.
View ArticleRooiborsduif
’n Oorsig van Breyten Breytenbach se digkuns is 'n voëlvlug oor 'n wye era: vanaf die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal herdefinieer het.
View ArticleGedigte van Anze Bezuidenhout
my woorde en sinne op papier laat rank my donderstorms in ink kom huil
View ArticleOpkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program
Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of...
View ArticleChinatown
In Ronelda S. Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.
View ArticleOolog
Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Nathan Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.
View ArticleGedigte van Alexander Carte
As jy die gebroke mens gewaar-dra twee pleisters met jou saam-een vir jou mond en een vir die seerkry mens se wond.
View Article