Jan, Piet, Koos en Jakob
Dié derde bundel van Loftus Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre.
View ArticleStof en Ster
Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ʼn denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters.
View ArticleJoodse Literêre Fees 2019
17 Junie 2019 Tuine Gemeenskapsentrum, KaapstadJoodse Literêre Fees info >>
View ArticleAfrikaanse palindrome nou op Roekeloos
’n Palindroom is ’n woord wat van agter na voor en van voor na agter gelees, dieselfde woord oplewer.
View Articleas jy die teer lippies van mekaar trek
die enigste manier om ’n groenvytjie te eet as jy die teer lippies van mekaar trek is met ’n eerbiedige tong – Breyten Breytenbach, Katalekte (2012)
View ArticleSteek weg jou rollie!
Jolliekatrollie! Die land is in groot bollie! Gryp daar ’n trollie! Steek weg jou rollie! – Jelleke Wierenga
View ArticleTuin van Digters 2019
Die agtste jaarlikse Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns en vlagskipprojek van die Breytenbach-sentrum, vind op 13 en 14 September 2019 plaas.
View ArticleDie hart van die Maan – McGregor Gedigtefees 2019
Die McGregor Gedigtefees is hierdie jaar reeds sewe jaar oud.
View ArticleGedigte van Sheridan Walter
Laggend, bars wangballonne deur geperste lippe in blou en pienk chappietongliefde.
View ArticleKuisheid is geen kuns
“Fatsoenlik en kuis wees” – ag, kuisheid is geen kuns iedereen kan wat te kort skiet
View Article