Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 449 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Sheridan Walter

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Bednede bowe gatvol vir hulle hande klap soen groete van ouma oupa sit...

View Article


Zoeloe meisie wen Afrikaanse spelkompetisie

Dit is haar vierde taal, maar Nolwazi Mahlangu (15) het skoonskip gemaak in die ATKV se Afrikaanse spelkompetisie. Die ure wat Nolwazi spellyste opgesê het terwyl sy aandete gekook en skottelgoed gewas...

View Article


Jaco Jacobs wen groot

Twee boeke van Jaco Jacobs is by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Letterkundetoekennings (SALA) bekroon. In die splinternuwe kategorie vir kinderboeke is drie boeke bekroon, twee van hulle deur Jaco...

View Article

Gedigte van Megan Samuels

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Meisie met die ghoema hare Meisie met die ghoema hare, wie se voorvaders...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

To Belong

Marié Stander se sesde solo-uitstalling is tans by by ManzArt in Franschhoek te sien as deel van Art Franschhoek. Stander is bekend vir haar houtskool-tekeninge en daar staan tans nege van haar amper...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   einde hartklopruk: verswyg die hart die wens – meet en pas? rede bo...

View Article

Gedigte van Thinus Liebenberg

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die Vonnis Daar sit hy oorkant my. Hy is ondersoekbeampte, hy is regter, hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mens Dier Ding

Inderwaarheid weet ons baie min oor die legendariese geskiedkundige figuur, Sjaka Zulu. Daar word dikwels na hom verwys as ’n gesaghebbende dog ongevoelige krygsman en strateeg – uitvinder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Susan Lourens

seremonie langs die ou skuur tem hy vuur van wintergras wat moedswillig weghol en ontmoet hy die weggooi kind wat hom verras as sy vrae vra en hom stil betrag … tydloos luister na sy geselsies met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kersfees 2018

nêrens hang ’n Kerskous nie ’n vrugtekoek in sig, niemand bak ’n poeding met ’n sous nie eens ’n geskenkie nie, van die dik oom met die baard, maar wat het hulle dan gedink met ’n Kersboompie in Maart....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotostaatmasjien opgeknip en geherrangskik deur Sheridan Walter

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Wat Thamsanqa gesien het Deur Bibi Slippers. Vertaal deur Google Translate....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Sheridan Walter

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Tupperware Jy was dronk. Opgefok. Ek het jou In my ka- mer ge dok- ter....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Gideon C du Toit

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Eenders Vir my is elke mens besonders uniek, soos elke ander mens daar...

View Article


Gedigte van Emmarentia Kirsten

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Seerkry tot ’n nuwe dimensie Mag jou fisiese pyn die onbekende van jou hart...

View Article

Gedigte van Karen Fouché

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die wagkamer Wat gebeur met die wat vir hulleself time-out vat voor dit hulle...

View Article


Gedigte van Annelene Fourie

My hart aan jou                Soos ’n dief innie nag                steel jy my hart                in ’n liefdesgedig                het jy my betrap                sonner beheer en                so...

View Article

Bly op hoogte met Roekeloos se jongste

Bly op hoogte met Roekeloos.co.za se jongste bydraes met behulp van Telegram. Telegram is ’n gratis, vinnige boodskapdiens en anders as WhatsApp, is dit veilig en privaat. Telegram is gelyktydig...

View Article


150 mg

deur Sheridan Walter

View Article

Gedigte van Babs van der Merwe

Ons soek oral verklarings vir die veranderings in die klimaat

View Article

Gedigte van Jan Hendrik Opperman

Dis toe te veel

View Article
Browsing all 449 articles
Browse latest View live