Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

Gedigte van Jaco Marais

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   As ek dit haat Haat jy ook soms as jy wakker raak Haat jy ook … as die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesant van die mispels

Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte (ca.1659-1707) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesnaarde gedigte

Gesnaarde gedigteGedigte van weleer is getoonset en June van Merch, met haar ysterstem, vertolk van die oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie. Hilandi du Toit vul die woordkuns aan met gevoelvolle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verflenter die vers

Verflenter die versHet die digter en die musikant mekaar nodig? Waarom is die musikant so behep met die swaarmoedigheid van die digter? Stian Bam en Louis Loock, twee gesoute spelers, stel op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Time of the Writer International Festival 2018

12 – 17 Maart 2018 Universiteit van KwaZulu-Natal, Durban Stuur aan: WhatsApp

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tyrannosaurus Sot

Philip de Vos se Afrikaanse vertaling van Julia Donaldson se Tyrannosaurus Drip. Wie het al ooit gehoor van ’n vegetariese tirannosourus? Hierdie klein dinosourus land in die verkeerde nes … Hy mag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Wilna van der Walt

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Hierdie lewe Kersvlam flakker in die spieël van my gemoed as ’n deur oopkraak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oupa het ’n vark gery

uit: Die Skatkis, 1950 Ta, rara, ra, boemtie-y, Oupa het op ’n vark gery, Afgeval en seergekry, Opgeklim en weer gery, Ta, rara, ra, boemtie-y. Stuur aan: WhatsApp

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Openbare domein

In Openbare domein verken Daniel Hugo dit wat openbaar is vir die digter, en wat nié. Die spanning tussen die private en die publieke met die ironie dat die mees private ervaring, te wete die dood,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Stef

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   ongetiteld woorde traan siele breek boeke versteek rooi hartswaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vandag wil ek my blou skoene dra

Hierdie is Koos Kombuis se eerste gedrukte digbundel in meer as twintig jaar. Hy is van plan om enkele van die gedigte in hierdie bundel te toonset en dit dan, as promosie vir die bundel, te sing by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trippe, trappe, trone

Trippe, trappe, trone Die varkies in die bone, Die koeitjies in die klawer, Die perdjies in die hawer, Die eendjies op die waterplas, Die gansies op die groene gras, Ek wens dat kindjie groter was Om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Genevieve Cloete

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Dit is 2 jaar later en jy spook nog steeds by my Dit voel soos gister dat ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

So sonder klere aan

Die gladde likkewaan so sonder klere aan bokkie jy moet ophou so kaalstert voor my staan – RK Belcher Stuur aan: WhatsApp

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Tania Olsson

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   vir ons is daar nog jare lange drama en ’n draaiboek vol verlange en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte-skryfkompetisie: Die Klank van Water / The Sound of Water

Die sesde Gedigte in McGregor Fees vind vanjaar vanaf 24 tot 26 Augustus plaas. Gedigteliefhebbers wat die naweek gaan bywoon kan uitsien na voorlesings deur ‘n keur van Suid-Afrikaanse digters. Van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Marinda Badenhorst

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Spieëlbeeld van my hart Dor woestynland leeg en kaal Storm winde wat snags ruk en maal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tussen die abjekte en die eteriese: ’n Keur uit die poësie van Michel...

Michel Houellebecq, wie se poësie as melankolies, pynlik selfbewus en bytend satiries teenoor die lewe en die verbruikersamelewing beskryf kan word, is al die “Baudelaire van die supermark”, of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Lorchall Cloete

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Eindelose dans Ek’t vandag uitgery tot by die strand. Moes oor ’n paar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigtefees in McGregor 24 – 26 Augustus 2018

Die sesde Gedigtefees in McGregor vind vanjaar vanaf 24 tot 26 Augustus plaas. Gedigteliefhebbers wat die naweek gaan bywoon kan uitsien na voorlesings deur `n keur van meer as 160 Suid-Afrikaanse...

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live