Quantcast
Channel: Gedigte – Roekeloos.co.za
Browsing all 448 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Literary Man

The Literary Man in Portugal spog met die titel van die wêreld se voorste hotel vir boekliefhebbers. Saam met jou slaapplek kry jy toegang tot ’n versameling van meer as 50 000+ boeke wat aanhoudend...

View Article


Gedigte van Emsa Haasbroek

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Gebroke siel Hoeveel mense staan om jou. dalk ’n siel wat skuil dalk ’n hart...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Bernadette Barnardt

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   melkweg-godin Skemer se nag-godin  deur skrefies oë  loer skemer vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse SkryfGoed 5

“Ek wil regtig nie meer aan ’n Afrikaanse teks werk sonder my SkryfGoed nie.” So skryf Tom McLachlan, voorsitter van die Afrikaanse Taalkommissie. Tom is, nes vele Suid-Afrikaanse skrywers, akademici...

View Article

Gedigte van Hester Pelser

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die Skepper Voor tyd en die genesis van die aarde Hou U O God drie-enig ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Wilna van der Walt

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Brief met Borrels Ek skryf aan jou ‘n brief met borrels van mosse en voëls...

View Article

Gedigte van Charles Grobbelaar

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die ander Jy sien hom van vêr niemand anders in sig. Hy belangrik en arrogant...

View Article

Gedigte van Anzé Bezuidenhout

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Wie is ek ek is die een wat met bloupers gebede my sinne op papier laat rank my donderstorms...

View Article


Liefling / Mon amour

Paul Eluard se gedig, “Mon amour” word deur Grethe Fox voorgelees, sy lees ook Uys Krige se vertaling, “Liefling” voor. Stuur aan: WhatsApp

View Article


Afwesige siel

Federico García Lorca se gedig vertaal deur Uys Krige as, “Afwesige siel” word deur Grethe Fox voorgelees. Stuur aan: WhatsApp

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adam Small: Denker, digter, dramaturg

Met Adam Small se oorlye op 25 Junie 2016 het daar ’n einde gekom aan die lewe van ’n unieke mens en ’n unieke oeuvre: ’n digter, dramaturg en denker met besonderse insig in die aktualiteite van sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Babs van der Merwe

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Elke dag Daagliks stap ons tree vir tree die toekoms in sonder om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Tanya Johnson

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. My Maroelastraat vriendin verhuis na Betlehem – geskryf en opgedra aan Lizana...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Alexander Carte

Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   ongetiteld Voel skaam om dood te gaan voor jy iets vir die wêreld om jou gedoen het. Moenie...

View Article

Slegte seks en gin

Daar is te min gedigte oor slegte seks in Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls, God en die liefde. Ses Afrikaanse digters, een Vlaming en ’n studentedigter kom lees ’n nuwe gedig oor slegte seks...

View Article


Vandag is ek ’n windlawaai

Vandag is ek ’n windlawaaiStuitige rympies is sy kos, maar ook insiggewende radioreekse oor klassieke komponiste. Geïnspireer deur die klavierwerk Kinderszenen van Robert Schumann, kombineer Philip de...

View Article

Gedigte van Sheridan Walter

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Puberaal laaities jump ’n skokdraad met flenter-onderbroeke tussen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cry, our beloved country. Met/sonder apologie

Cry, our beloved country. Met/sonder apologieVerkneukel jou in die gedigte en sketse van ons beste Afrikaanse woordmense: Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Antjie Krog, Finuala Dowling, Adam Small,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedigte van Enidlareg

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.   Jou spore in die sand Ek sien jou stap So trots doelgerig en hard...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare...

View Article
Browsing all 448 articles
Browse latest View live